2027 Jaarprogram

Kom reis saam in 2027

'n Oorsig van ons 2027-toere. Datums en pryse is steeds tentatief en word nog bevestig.

Hierdie bladsy bevat slegs 'n oorsig van die jaarprogram vir 2027. Datums en toerpryse is nog nie bevestig nie — kontak ons gerus vir die nuutste besonderhede.

Maart 2027

Tentatief 1 – 15 Maart 2027± R59 950p.p. · dubbelkamer

Vietnam, Kambodja & Singapoer

Ontdek Viëtnam, Kambodja en Singapoer op 'n onvergeetlike reis vol antieke tempels, lewendige stede en ryke kultuur.

Sien toer →
Tentatief 17 – 28 Maart 2027± R81 950p.p. · dubbelkamer

Die Japan Toer

Ontdek Japan se geskiedenis, kultuur en unieke landskappe in die “Cherry Blossoms”-tyd.

Sien toer →

April / Mei 2027

Tentatief 25 April – 7 Mei 2027± R52 950p.p. · dubbelkamer

Turkye Toer 1

Ons besoek Istanbul, die gemeentes van Paulus, Fethiye, Troy, Efese en Cappadocia.

Sien toer →
Toer 1: 26 April – 10 Mei · Toer 2: 2 – 6 Mei 2027± R63 650p.p. · dubbelkamer

Die Blommetoer

15 fantastiese dae in die Europese lente — kom kyk tulpe! Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switserland en Italië.

Sien toer →

Mei / Junie 2027

21 Junie – 3 Julie 2027Prys op aanvraag13 dae · 5 lande

Europa Bustoer — Amsterdam tot Parys

Vyf lande, een bus, geen gejaag — van Amsterdam en die Ryn tot Salzburg, Venesië, Milaan en Parys.

Sien toer →
Tentatief 24 Mei – 7 Junie 2027± R71 950p.p. · dubbelkamer

Skandinawië & Noord-Europa

15 wonderlike dae deur Noorweë, Denemarke, Duitsland en Pole.

Sien toer →
Tentatief 24 Mei – 7 Junie 2027± R58 990p.p. · dubbelkamer

Oos-Europa & Balkan

Beleef Oostenryk, die Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Kroasië en Slovenië op ons Oos-Europa-roete.

Sien toer →

Junie / Julie 2027

Tentatief 24 Junie – 6 Julie 2027± R64 950p.p. · dubbelkamer

Wes-Europa met André Rieu

Kom ervaar Nederland, België, Frankryk en Switserland in die Europese somer.

Sien toer →
Tentatief 28 Junie – 11 Julie 2027± R64 950p.p. · dubbelkamer

Europese Somertoer met André Rieu 1

Reis deur 7 lande: Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Liechtenstein, Switserland en Oostenryk.

Sien toer →

Julie 2027

Tentatief 5 – 18 Julie 2027± R64 950p.p. · dubbelkamer

Europese Somertoer met André Rieu 2

Reis deur 7 lande: Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Liechtenstein, Switserland en Oostenryk.

Sien toer →
Tentatief 14 – 28 Julie 2027± R71 950p.p. · dubbelkamer

Skandinawië & Baltiese Lande

13 dae deur Swede, Finland, Estland, Letland en Litaue in die somer.

Sien toer →

Augustus 2027

Tentatief 15 – 29 Augustus 2027± R63 950p.p. · dubbelkamer

Oos-Europa & Italië

'n Onvergeetlike ervaring wat Italië, Slovenië, Kroasië, Montenegro en Bosnië insluit.

Sien toer →

September 2027

Tentatief 1 – 25 September 2027± R63 950p.p. · dubbelkamer

Die Mediterreense Bustoer

Beleef Spanje, die Provence, die suide van Frankryk, Italië, die Adriatiese See en Kroasië.

Sien toer →

September / Oktober 2027

Tentatief 22 September – 5 Oktober 2027± R52 650p.p. · dubbelkamer

Turkye Toer 2

Ons besoek Istanbul, die gemeentes van Paulus, Fethiye, Troy, Efese en Cappadocia.

Sien toer →

Oktober 2027

Tentatief 15 – 26 Oktober 2027± R49 950p.p. · dubbelkamer

Die Marokko Toer

Kom ervaar Marokko met al sy glorie, geure en kleure!

Sien toer →

Desember 2027

Tentatief 15 – 27 Desember 2027± R58 950p.p. · dubbelkamer

Kers- en Skitoer

Ervaar 'n winter-kersfees in Oostenryk, die Tsjeggiese Republiek en Duitsland! Ski en kersmarkte!

Sien toer →
Stel jy belang?

Laat weet ons waarin jy belangstel

Ons stuur jou die bevestigde 2027-datums en -pryse sodra dit gereed is. Of bekyk solank ons volledige 2026-program.

Navrae